NG Kerk Deneysville

Privacy Policy
We do not collect any data or information from users of the application (Seilespan) or web site (ngden.co.za).
We will not share any information from any user that may become available to us to any party by any means.
We are committed to respect and preserve the privacy of all our users.
Privaatheidsbeleid
Ons versamel geen gebruikersdata of inligting deur middel van die toepassing (Seilespan) of die webtuiste (ngden.co.za) nie.
Ons sal geen inligting wat ons van enige gebruiker bekom op enige manier met enigiemand deel nie.
Ons is verbind daartoe om die privaatheid van al ons gebruikers te respekteer en te bewaar.