Ons bid saam:
Datum:
Voorbidding:
Voorbidding: Johannes skryf in sy eerste brief (hoofstuk 2) Wie in Jesus glo behoort self te leef soos Jesus. Kom ons fokus selfs nog meer op hoe ons lewe. kom ons vra onsself of ons soos Jesus leef en sodoende in die Wingerdstok bly. 1. Die voortslepende droogte in die Wes-Kaap en ook elders. 2. Elkeen se plaaslike situasie rakende reën. As dit reeds in julle omgewing gereën het, gebruik die geleentheid dan ook as dankdag vir die reën. 3. Die politieke situasie van die land. Vir die gemeente: 1. Hernuwde passie vir die Here by elke lidmaat 2. Getroue naleef van Jesus 3. Soeke na God se wil en die uitleef van God se wil. Siekes: Frank, Jennifer, Hannes, Rudo, Miena, Leoni. Ook diegene wat jy van bewus is.