Datum:
Opskrif:
Nuus:
Frans Erasmus, ons finansiele voorsitter, het die volgende "rowwe " syfers deur gegee. Ons wag nog vir die ouditeure om 2019/2020 se syfers af te teken. Die grendeltyd het ook dit gerem. Dankoffers : Beplan Werklik Maart R 56 000 R 44 000 April R 56 000 R 44 000 Geen (of weinig, enkele het eredienskollektes ge-eft) eredienskollektes na 16 Maart 2020. Die basaar is uitgestel. Daar is nog nie 'n nuwe datum in die lig van al die onsekerhede rondom corona-19.