Datum:
Opskrif:
Nuus:
Huisgodsdiens-toep vir gesinne: DinkJeug het ’n Huisgodsdiens-toep vir gesinne bekend gestel. Dit wil families help om saam te gesels oor die Bybel, geloof en die lewe. Gesinne kan saambid en die aktiwiteite doen om hul geloof en verhoudings te versterk. Dit neem plus minus vyf na tien minute van jou tyd in beslag. Die toepassing (App) is gratis beskikbaar in die Apple iStore - soek vir “DinkJeug families” in die iStore. Android-gebruikers kan die toep op Google Play onder “Dinkjeug families” aflaai of volg die volgende skakel:https: //play.google.com/store/apps/details?id=com.dinkjeug.dinkjeugapp&hl= en Android-gebruikers kan ook na die oordenkings luister op DinkJeug se webblad.