Datum:
Opskrif:
Gedagte:
Iewers het iemand 'n plasing op Facebook gesit, iets in die lyn van hoekom wil jy hemel toe gaan as jy nie nou tyd met God wil deurbring nie? Dit laat 'n mens dink. Ons bely ons liefde vir God. Ons bid tot God. Kom ons soek Sy teenwoordigheid ander tye ook op. Drink 'n koffie "saam met God" ... waar ons God juis nader en ek aan Hom dink terwyl ek koffie geniet in Sy teenwoordigheid. Jesaja 50: 4 en verder. Jesaja vertel hoe die Here hom leer luister het. En hy vertel die doel van die luister ... "Sodat ek die wat moeg is, kan moed inpraat. En hoe dit elke more se ding is. Gaan luister gerus na die verse.