Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Bearbeiding van Gevangenis. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 10 Sept 09:00 Erediens en Kinderkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 12 Sept 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 18:30 Biduur. 3. Donderdag 14 Sept 17:30 Helplift vergader. 18:30 Sanggroep. 4. Maandag 18 Sept 16:00 – 19:00 Bloedskenk. 5. Die kerkkantoor sal vanaf Maandag 18 Sept tot Maandag 25 Sept gesluit wees. 6. Sondag 22 Okt word daar ‘n dankbaarheidsfees gehou. Ons beoog om t-hempies te laat druk met die gemeente se logo op en sal @ R60.00 elk beskikbaar wees, om die betrokke dag te dra. Bring u eie piekniek- madjie vir na die diens se lekker saamkuier. Kontak die kantoor vir be- stellings. Kleure is rooi en navyblou. Bestel by kerkkantoor voor end September asb. 7.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 8. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem.