Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Vennootskappe: NGKA Vrystaat. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 20 Aug 09:00 Erediens en Kinderkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Maandag 21 Aug 18:30 Gholfvergadering. 3. Dinsdag 22 Aug 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 18:30 Biduur. 4. Donderdag 24 Aug 10:00 Toeka Tieners Damestee. 18:30 Sanggroep. 5.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 6. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem. 7. Spesiale Toeka Tiener Byeenkoms: 24 Aug 2017 om 10:45 by die gemeente- saal. Lekker saam stap met ander bejaardes in die dorp. 600m of 1.2km of 3km. Afstand is u eie keuse. Na die stap kom almal weer bymekaar by die saal vir ‘n bring-en-braai. Bring eie eetgerei, vleis, tee of koffie. Daar sal pap en poeding wees. R1 en jou naam op ‘n klein stukkie papier en genoeg tissuses. U gaan dit nodig kry. 8. Lidmaatskappe ontvang vanaf NG Kemptonpark-Oos: Marthinus Stefanus Dreyer en Mariaan Dreyer. Vanaf die Hervormde Gemeente Kempten: Hendrik Christiaan Steyn en Maria Aletta Steyn. 9. Gholfdag – Vrydag 1 Sept 2017 by Riviera-on-Vaal. Reklame in die voorportaal en konsistorie. Kontak Lana van Heerden 083 335 6796.