Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Geestelike Bearbeiding van Naskoolse Jeug en Multi- Kulturele Bediening. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 06 Aug 09:00 Erediens en Kinderkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 08 Aug 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 18:30 Biduur. 3. Woensdag 09 Aug Kerkkantoor is gesluit. 4. Donderdag 10 Aug 18:30 Sanggroep. 5. Maandag 14 Aug 18:30 Blokleiersvergadering. 6. Woensdag 16 Aug 18:30 Kerkraadsvergadering. 6. Wildslapa – Baie dankie vir almal se insette, bydraes en harde werk tydens die wildslapa. Wenner van die skaap was Caroline Vermooten. Uitgeslagte gewig van die skaap was 31 kg. Daar is nog wors en wildsboud oondvleis te koop. Kontak Ria 082 469 2350. 7.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 8.Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem.