Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Bybels. 1. Sondag 23 Jul 09:00 Erediens. 2. Maandag 24 Jul 18:00 Barmhartigheid vergader. 18:30 Getuieniskommissie. 3. Dinsdag 25 Jul 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 18:30 Biduur. 4. Woensdag 26 Jul 14:30 Vrouediens. 12:00 Instandhouding. 18:30 FK vergader. 5. Donderdag 27 Jul 18:30 Eredienskommissie. 6.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 7.Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem. 8. Wildslapa - Saterdag 29 Julie 2017. Kaartjies beloop R120.00 per persoon. Kinders onder 10 is gratis. Potte en spitbraai en musiek vanaf 14:00. Verkoop van rou wors en hamburgerpatties uit wildsvleis natuurlik. Daar sal ook jaffles en wildspastei te koop wees. Voorgereg word bedien om 16:30 – verskeie sop en tuisgebakte brode. Hoofgereg – verskei potte met bykosse end an natuurlik nagereg. Valskermspring om 16:00 teen R10 per bord wat vier pryse insluit. Veiling om 17:00. Daar is ook ‘n springkasteel. Plaas Leeukop, net buite Deneysville. Kaartjies te koop by Frans Erasmus, Oubaas van Nieker, Anta Marx, Ria Rautenbach, Selma van der Walt, Hannes Bezuidenhout ,Wessie van der Westhuizen, Johan Wessels en Marinda Bierman. Reklame van wildslapa in die voorportaal en konsistorie. Kontak die kerkkantoor. Gemsbokhamburgerpatties te koop @ R60 per kg en Blesbokwors te koop @ R70 per kg, ten bate van die Wildslapa. Kontak die kantoor of vir Ria. 9. Maandag 31 Julie om 18:30 – Gholfvergadering.