Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Bybels. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 09 Jul 09:00 Erediens. 2. Dinsdag 11 Jul 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 18:30 Biduur. 3. Maandag 17 Jul 16:00 tot 19:00 Bloedskenk. 4.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 5.Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem. 6. Lidmaatskappe ontvang vanaf: NG Brackendal – Selwyn King en Henriëtte King. 7. Wildslapa - Saterdag 29 Julie 2017. Kaartjies beloop R120.00 per persoon. Kinders onder 10 is gratis. Potte en spitbraai en musiek vanaf 14:00. Verkoop van rou wors en hamburgerpatties uit wildsvleis natuurlik. Daar sal ook jaffles en wildspastei te koop wees. Voorgereg word bedien om 16:30 – verskeie sop en tuisgebakte brode. Hoofgereg – verskei potte met bykosse end an natuurlik nagereg. Valskermspring om 16:00 teen R10 per bord wat vier pryse insluit. Veiling om 17:00. Daar is ook ‘n springkasteel. Kaartjies te koop by Frans Erasmus, Oubaas van Nieker, Anta Marx, Ria Rautenbach, Selma van der Walt, Hannes Bezuidenhout ,Wessie van der Westhuizen, Johan Wessels en Marinda Bierman.