Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Wêreldsending. Biddag vir VS Alkoholiste. Leraar: Ds. C.H.T. Schiel. 1. Sondag 25 Jun 09:00 Erediens en Kinderkerk. 10:00 Kategese afsluiting. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Maandag 26 Jun 18:30 Wildslapa vergadering. Vergadering oop vir almal en nuwe idees. Kom sluit by ons aan. Ons benodig skenkings in die verband asb. Voorbaat dankie. Kontak Frans Erasmus 083 455 1642. 3. Dinsdag 27 Jun 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 4.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 5.Sasol Jeugsorgsentrum: Deur die loop van die maand was daar ‘n mandjie in die voorportaal. Vir enige droeë produkte, blikkieskos of skoonmaak- middels. Vir meer inligting kontak Rita Malherbe 082 562 2521 indien u nog verdere skenkings wil maak. 6.Instandhouding: Enige persone wat hierby betrokke wil raak, neem asb ‘n vorm in die voorportaal. Ons benodig slegs u kennis en arbeid. Die nodige material vir die verskeie take sal deur die kerk verskaf word. Kontak die kerkkantoor met u voltooide vorm. Voorbaat dankie. 7.Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem.