Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Vrouelidmate. (Moedersdag) Leraar: Ds. C.H.T. Schiel. 1. Sondag 14 Mei 09:00 Erediens en Kinderkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 16 Mei 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 18:30 Gebedsgeleentheid. 3. Woensdag 17 Mei 14:30 Vrouediens. 4. Donderdag 18 Mei 11:45 Toeka Tieners – Bring en Braai by die Gemeentesaal. 17:30 Helplift vergader. 18:00 Vaalmarina Kleingroep. 5. Maandag 22 Mei 18:30 Basaarbeplanning. 6. Sondag 21 Mei 09:00 Nagmaal. 7. Donderdag 25 Mei 16:00 en 18:30 Hemelvaartdiens. 8.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 9.Sasol Jeugsorgsentrum: Deur die loop van die maand sal daar ‘n mandjie in die voorportaal wees. Enige droeë produkte of blikkieskos kan daar- in geplaas word. Vir meer inligting kontak Rita Malherbe 082 562 2521. 10.Instandhouding: Enige persone wat hierby betrokke wil raak, neem asb ‘n vorm in die voorportaal. Ons benodig slegs u kennis en arbeid. Die nodige material vir die verskeie take sal deur die kerk verskaf word. Kontak die kerkkantoor met u voltooide vorm. Voorbaat dankie. 11.Basaar – Vleisbestellings kan by Lana geplaas word. Sopvleis R65.00. Maalvleis R60 per kg en Wors R65 per kg. Benodig gebak vir die koektafel. 12. Basaar 27 Mei 2017 vanaf 08:00. 13.Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem. 14.Bloedskenk – Maandag 15 Mei by die kerk. 16:00 – 19:00