Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
1. Sondag 30 Apr 09:00 Erediens. 17:00 Selgroep. 2. Maandag 01 Mei Kantoor gesluit. 3. Dinsdag 02 Mei Ringsleraars. Geen Bybelstudies of Gebedsgroep. 16:00 Gebedsgeleentheid. 18:30 Gebedsgeleentheid. 4. Donderdag 04 Mei 17:30 Helplift vergader. 18:00 Vaalmarina Kleingroep. 5. Vrydag 05 Mei – VLU Wegneem-etes by die kerk. R20 vir 6 pannekoeke en vetkoek met maalvleis R20. 6. Woensdag 10 Mei 18:30 Kerkraadsvergadering. 7.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 8.Sasol Jeugsorgsentrum: Deur die loop van die maand sal daar ‘n mandjie in die voorportaal wees. Enige droeë produkte of blikkieskos kan daar- in geplaas word. Vir meer inligting kontak Rita Malherbe 082 562 2521. 9.Instandhouding: Enige persone wat hierby betrokke wil raak, neem asb ‘n vorm in die voorportaal. Ons benodig slegs u kennis en arbeid. Die nodige material vir die verskeie take sal deur die kerk verskaf word. Kontak die kerkkantoor met u voltooide vorm. Voorbaat dankie. 10 .Basaar – Vleisbestellings kan by Lana geplaas word. Sopvleis R65.00. Maalvleis R60 per kg, Wors R65 per kg en Agterkwarte R55 per kg. Benodig gebak vir die koektafel. 11.Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem. 12. Basaar – Koektafel: Benodig helpers en enige gebak.