Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Gemeentehulp. Leraar: Ds. C.H.T. Schiel. 1. Sondag 23 Apr 09:00 Erediens en Kinderkerk. 10:00 Kategese. 10:45 Jeugkommissie. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Maandag 24 Apr 18:00 Barmhartigheid. 18:30 Getuieniskommissie. 3. Dinsdag 25 Apr 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 16:00 Gebedsgeleentheid. 18:30 Gebedsgeleentheid. 4.Woensdag 26 Apr 18:00 Basaarvergadering. 18:30 FK vergader. 5. Donderdag 27 Apr Kantoor gesluit. 6. Woensdag 10 Mei 18:30 Kerkraadsvergadering. 7. Saterdag 29 April verkoop die dames pannekoek voor Venter Sand, ten bate van die Basaarfonds. R20 vir ses pannekoeke. 8. Vaalmarina Christian Church bazaar, Saterdag 29 April. Vanaf 09:00. English breakfast; teagarden; pancakes; cakes and tarts; samoosas; hamburgers; jaffles etc etc. Also plants and auction. 8.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 9.Sasol Jeugsorgsentrum: Deur die loop van die maand sal daar ‘n mandjie in die voorportaal wees. Enige droeë produkte of blikkieskos kan daar- in geplaas word. Vir meer inligting kontak Rita Malherbe 082 562 2521. 10.Instandhouding: Enige persone wat hierby betrokke wil raak, neem asb ‘n vorm in die voorportaal. Ons benodig slegs u kennis en arbeid. Die nodige materiaal vir die onderskeie take sal deur die kerk verskaf word. Kontak die kerkkantoor met u voltooide vorm. Voorbaat dankie. 11.Basaar – Vleisbestellings kan by Lana geplaas word. Sopvleis R65.00. Maalvleis R60 per kg, Wors R65 per kg en Agterkwarte R55 per kg. Benodig gebak vir die koektafel. 12.Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem.