Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Gryse Jeug Tehuis. Leraar: Ds. C.H.T. Schiel. 1. Sondag 09 Apr 09:00 Erediens. 2. Maandag 10 Apr 16:00 en 18:30 Groot Lydensweek. 3. Dinsdag 11 Apr 16:00 en 18:30 Groot Lydensweek. 4. Woensdag 12 Apr 16:00 en 18:30 Groot Lydensweek. 5. Donderdag 13 Apr 18:30 Nagmaal. 6. Vrydag 14 Apr 08:00 Erediens. 7. Sondag 16 April 09:00 Opstandingsdiens 7.Maandag 17 Apr – Kantoor is gesluit. 8. Saterdag 22 April – Huweliksbooster word uitgestel. 9. Basaar – Die handwerktafel benodig asb kurkproppe. Kontak vir Tertia 082 825 6157. 10.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 11.Sasol Jeugsorgsentrum: Deur die loop van die maand sal daar ‘n mandjie in die voorportaal wees. Enige droeë produkte of blikkieskos kan daar- in geplaas word. Vir meer inligting kontak Rita Malherbe 082 562 2521. 12.Instandhouding: Enige persone wat hierby betrokke wil raak, neem asb ‘n vorm in die voorportaal. Ons benodig slegs u kennis en arbeid. Die nodige materiaal vir die onderskeie take sal deur die kerk verskaf word. Kontak die kerkkantoor met u voltooide vorm. Voorbaat dankie. 13.Basaar – Vleisbestellings kan by Lana geplaas word. Indien daar ge- noeg bestellings ontvang word, sal die eerste beeste in die eerste week van April geslag word. Maalvleis R60 per kg, Wors R65 per kg en Voor- en agterkwarte R55 per kg. 14.Biblioteek – in die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. Plaas net weer een terug vir die wat u neem.