Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Carlie Schiel TEKS: Hand. 8 v 1-8 1. Sondag, 14 Junie 09:00 – Erediens KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. 15 – 16 Junie Maandag & Dinsdag : Kerkkantoor gesluit 3. Dinsdag, 16 Junie JEUGDAG “Vandag dank ons God vir elke jong mens in ons gemeente. Julle drome, energie en geloof bou die toekoms. Mag die Here julle vul met wysheid, moed en hoop.” 4. Woensdag, 17 Junie Kerk se verjaarsdag 17 Junie 1994 – 32 jaar van God se genade 5. Vrydag, 19 Junie 18:00 – Souled-out Youth 6. Saterdag, 04 Julie 10:00 & 14:00 – Rolbaldag Bespreek jou plek @R80 by Atha by die kantoor op 016 371 1405. Kasslergrillers te koop @ R40 7. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.