Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez TEKS: Jes. 60 v 1-7 1. Sondag, 07 Junie 09:00 – Erediens (Kleuterkerk Afsluiting) KKNK 10:00 – Kategese Afsluiting 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Maandag, 08 Junie 18:00 – Feeskomitee 3. VS SINODESITTING Voorbidding word gevra 07 – 10 Junie 2026 4. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 5. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 6. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.