Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Gemeentelike Ondersteuning. 1. Sondag 05 Mrt 09:00 Erediens en Kinderkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 07 Mrt Ringsleraars. Geen Gebedsgroep of Bybelstudies. 16:00 en 18:30 Biduur. 3. Donderdag 09 Mrt 17:30 Helplift vegader. 4. Basaar – Die handwerktafel benodig asb kurkproppe. Kontak vir Tertia 072 590 0697. 5.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 6.Sasol Jeugsorgsentrum: Deur die loop van die maand sal daar ‘n mandjie in die voorportaal wees. Enige droeë produkte of blikkieskos kan daar- in geplaas word. Vir meer inligting kontak Rita Malherbe 082 562 2521. 7.Instandhouding: Enige persone wat hierby betrokke wil raak, neem asb ‘n vorm in die voorportaal. Ons benodig slegs u kennis en arbeid. Die nodige materiaal vir die onderskeie take sal deur die kerk verskaf word. Kontak die kerkkantoor met u voltooide vorm. Voorbaat dankie. 8. Op 1 April hou die Vaalmarina wyk ‘n “Wille weste ete”. R100 per persoon en sluit in blik bord en blik beker, hamburger en baked beans en koffie. Ons begin 18:00. Koeldranke sal te koop aangebied word. Musiek (optrede) en lyndanse. Pryse te wen vir die beste dame en heer asook beste danser. Kontak Selma 0834141492 of Louise 0828953427.