Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 08 Mrt. 09:00 – Erediens (Kleuterkerk) 10:00 – Kategese & KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 10 Mrt. 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Donderdag, 11 Mrt. 10:00 - Barmhartigheidsvergadering 4. 14 Maart 2026 11:00 - STEPHAN JOUBERT Kaartjies beskikbaar @ R100 per persoon. Daar is ook looitjies te koop vir die gehekelde deken by Atha of Isabel. 5. Verkiesing van kerkraadslede Die volgende persone is tot die kerkraad verkies met die Kerkraadsvergadering gehou op 11 Februarie 2026: Ouderlinge: Diakens: 1. Jaco Schutte 1. Yolande Schutte 2. Rudolf Lubbe 2. Barbara Lubbe 3. Marius Mahne 3. Martie Terblanche 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. Daar is ‘n behoefte deur kinders by die laerskool aan broodjies vir skool. Ons wil graag daarmee help. Vir verdere inligting of indien jy kan help kontak asb. vir Lynette. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou diaken of die kerkkantoor.