Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Carlie Schiel DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 15 Feb. 09:00 – Erediens (Kleuterkerk) 10:00 – Kategese & KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 17 Feb. 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Vrydag, 20 Feb. 18:00 tot 20:00 – Souled-out Youth 4. 7 Maart 2026 10:00 – Wêreldbiddag vir Mans en Vrouens 5. 14 Maart 2026 11:00 - STEPHAN JOUBERT Kaartjies nou beskikbaar @ R100 per persoon. Daar is ook looitjies te koop vir die gehekelde deken by Atha of Isabel. 6. Kategese & Kleuterkerk Aanbieders word benodig. 7. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 8. #liefdeinemmers Daar is ‘n groot behoefte vir mediese toerusting (veral rolstoele), indien iemand kan help. Dankie aan Martin Kotze wat ons gehelp het om van ons ou rolstoele te herstel. 9. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.