Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 08 Feb. 09:00 – Erediens (Kleuterkerk) 10:00 – Kategese & KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 10 Feb. 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 11 Feb. 17:00 – Barmhartigheidskommissie 18:30 - Kerkraadsvergadering 4. 20 Februarie 2026 18:00 tot 20:00 – Souled-out Youth 5. 7 Maart 2026 10:00 – Wêreldbiddag vir Mans en Vrouens 6. 14 Maart 2026 11:00 - STEPHAN JOUBERT Kaartjies nou beskikbaar @ R100 per persoon. Daar is ook looitjies te koop vir die gehekelde deken by Atha of Isabel. 7. Kategese & Kleuterkerk Aanbieders word benodig. 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. #liefdeinemmers Daar is ‘n groot behoefte vir mediese toerusting (veral rolstoele), indien iemand kan help. 10. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.