Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 01 Feb. 09:00 – Nagmaal (Kleuterkerk) 10:00 – Kategese & KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 03 Feb. 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 04 Feb. 15:00 – Vrouediens 4. Donderdag, 05 Feb. 10:00 - #komkuier 5. 5 – 7 Feb. 2026 KLEREVERKOPE Kontak Lynette of Atha vir meer inligting 6. 11 Februarie 2026 18:30 – Kerkraadsvergadering 7. Lidmaatskap ontvang: Vanaf NHKA Witfield: 1. Fred De Lange 2. Marcelle De Lange 8. 14 Maart 2026 STEPHAN JOUBERT Kaartjies nou beskikbaar @ R100 per persoon. Daar is ook looitjies te koop vir die gehekelde deken by Atha of Isabel. 9. Kategese & Kleuterkerk Aanbieders word benodig. 10. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 11. #liefdeinemmers Daar is ‘n groot behoefte vir mediese toerusting (veral rolstoele), indien iemand kan help. 12. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.