Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: BYBELGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA 1. Sondag, 26 Okt. 09:00 – Erediens Kleuterkerk en KKNK 10:30 - Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 28 Okt. 10:00 – Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. 12 November 18:30 - Kerkraadsvergadering 4. 4 – 6 Nov. Klereverkope 5. Sondag, 30 Nov. 19:00 - Kerssangdiens 6. 5 Desember 2025 Glimlag Projek 2025 7. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 8. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.