Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
1. Sondag 12 Feb 09:00 Erediens en Kinderkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 14 Feb 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 3. Woensdag 15 Feb 14:30 Vrouediens. 4. Donderdag 16 Feb 10:00 Toeka Tieners Damestee. 18:00 V/M Kleingroep. 5. DV Sondag 26 Feb om 09:00 – Nagmaal. 6. Vrydag 3 Maart om 10:00 – Wêreldbiddag vir Vroue. 7. Saterdag 11 Februarie 2017 hou die Vrouediens pannekoekverkope voor Venter Sand ten bate van die Basaar, 8. Gebedsgeleentheid – Elke Dinsdag middag om 16:00 en 18:30 in die Gemeentesaal. 9. Met die kerkraadsvergadering gehou 08 Februarie 2017, is die volgende persone gekies as Ouderlinge: Dirk du Preez (aflos ouderling) Koos Marx, Gerrit Viljoen en Johan Niemand. As aflosdiaken is Lydia du Preez gekies. Ons vra u voorbidding in die verband. 10.Helplift: Skenkings van brode sal waardeer word, wat aangewend word vir die maak van toebroodjies weekliks by die kliniek in die dorp vir pasiënte sowel as die laerskool. Kontak Lana 083 335 6796. Voorbaat dankie. 11.Sasol Jeugsorgsentrum: Daar bestaan ‘n groot behoefte vir vars groente en vrugte. Daar word beoog om die skenkings Sondag 19 Feb voor die kansel op die trappe te plaas. Indien iemand voor die datum enige skenk- kings wil doen, kan die nodige informasie rakende die kinderhuise by die kantoor verkry word of skakel Rita Malherbe 082 562 2521.Voorbaat dankie. 12.Instandhouding: Enige persone wat hierby betrokke wil raak, neem asb ‘n vorm in die voorportaal. Ons benodig slegs u kennis en arbeid. Die nodige materiaal vir die onderskeie take sal deur die kerk verskaf word. Kontak die kerkkantoor met u voltooide vorm. Voorbaat dankie.