Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 15 Junie 09:00 – Erediens VADERSDAG 2. Maandag, 16 Junie PUBLIEKE VAKANSIEDAG – Kantoor gesluit 3. Dinsdag, 17 Junie 10:00 – Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 4. Woensdag, 18 Junie 10:00 – Barmhartigheidskommissie 5. Vrydag, 27 Junie 18:00 – Kategese Fliek Aand 6. Vrydag, 4 Julie St. Peters Sop Aand in die saal. Vir meer inligting kontak die kantoor. 7. Lidmaatskap ontvang Vanaf NG Scottburgh: Chris en Hester Els 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.