Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 08 Junie 09:00 – Erediens (Kleuterkerk en Kategese) 17:00 – Vaalmarina Erediens 2. Woensdag, 11 Junie 15:00 – Vrouediens 3. Vrydag, 27 Junie 18:00 – Kategese Fliek Aand 4. Vrydag, 4 Julie St. Peters Sop Aand in die saal. Vir meer inligting kontak die kantoor. 5. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 6. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.