Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 18 Mei 09:00 – Erediens (Kleuterkerk en Kategese) 17:00 – Vaalmarina Erediens 2. Pinksterdienste Maandag tot Donderdag om 18:30. 3. Donderdag, 05 Junie 10:00 - #komkuier 4. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 5. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.