Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. CHT Schiel DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 18 Mei 09:00 – Erediens (Kleuterkerk en Kategese) 17:00 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 20 Mei 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Donderdag, 29 Mei 18:30 – Hemelvaartdiens 4. Saterdag, 31 Mei BASAAR – Begin om 08:00. 5. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 6. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoekbenodig, kontak asb. die kantoor.