Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 13 April 09:00 – Erediens Kleuterkerk en Kategese 18:00 – Vaalmarina Erediens 2. Lydensweek dienste Ma, 14 Apr om 18:30 – Diens Di, 15 Apr om 18:30 – Diens Wo, 16 Apr om 18:30 – Diens Do, 17 Apr om 18:30 – Aandnagmaal Vr, 18 Apr om 08:00 – Oggenddiens Sa, 19 Apr – GEEN So, 20 Apr om 09:00 – Paas Sondag Erediens 3. Maandag, 15 April 19:00 – Jeugkommissie vergadering 4. Woensdag, 16 April 10:00 – Barmhartigheidsvergadering 5. Basaar – 31 Mei 1. Vleisbestellings kan nou geplaas word by Riana op 082 564 7728 2. Hoe kan jy help? • Word deel van die beplanning. Volgende basaarbeplanning is 19 Mei 2025 om 18:00. • Mans – julle word uitgedaag om ‘n bobaas koek te bak. Kontak Ds. Dirk. • Vrouens – Kom ons bak en brou en wees kunstig en maak items vir die Tuisgemaak tafel. Kontak vir Amanda Kotze of die kantoor. • Veiling – Indien jy iets het wat jy vir die veiling wil skenk kontak gerus vir Frans of die kantoor. • Bestanddele - Vanaf April sal die basaarbord in die voorportaal wees met benodighede. • Kategese – Gedurende April en Mei gaan ons weer basaarplakkate maak. • Donasies – Enige donasie sal opreg waardeer word. Kontak gerus vir Atha by die kantoor. 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.