Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 04 Aug 09:00 – Erediens (Kleuterkerk tydens diens) 10:00 – Kategese 17:00 – Vaalmarina Erediens 2. Saambring-Sondag SAAMBRING SONDAG Augustus-maand : Pasta en rys September-maand : Koffie, tee en suiker. 3. Dinsdag, 06 Aug 18:30 - Gebedsgeleentheid 4. Vrydag, 29 November Kuns uitstalling en veiling t.b.v. Barmhartigheid Hou hierdie datum oop! 5. Voorbidding word gevra: 05 Aug - Ringsitting 14 Aug - Kerkraadsvergadering 6. 31 Augustus 2024 NG Kerk Oranjeville – Dankfees 7. 05 Oktober Potjie-Opskop Kaartjies is beskikbaar by die kantoor. Moenie die geleentheid misloop nie! 8. Groentetuin-projek Ons is asb. opsoek na leë 2liter bottels vir ons groentetuin-projek. Bottels kan by die kantoor ingegee word. 9. Inligtingsveldtog 2024 Ons is tans besig om die gemeente se databasis op te dateer (volgens die Poppia Wet). Ons vra asb. u samewerking in hierdie verband. Elke gesin moet asb. ‘n nuwe vorm invul. Vorms is beskikbaar per epos/WhatsApp of in die voorportaal en kan weer per epos (ngdeneysville@outlook.com) / WhatsApp (0163711405) of skriftelik (aan Atha by die Kantoor) teruggegee word. Kontak asb. vir Atha in die Kerkkantoor indien u enige navrae het op 0163711405. 10. Wildsvleis Wildsvleis te koop. Kontak Atha by die kantoor op 0163711405 (WhatsApp).