Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Geestelike Bearbeiding van Studerende Jeug. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 08 Mrt 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 10 Mrt 09:00 Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 19:00 Gebedsgeleentheid. 3. Donderdag 12 Mrt 17:30 Helplift vergader. 4. Daar is wildspatties by die kantoor te koop. R12 elk, 200mg of R60 per pak van 5. 5. Parkeerruimte is nou beskikbaar langs die Gemeentesaal. Die buitehekke sal gesluit bly. U is welkom om Sondae u voertuie daar te parkeer. Die plan is om spekbome aan te plant. Skenkings sal welkom wees. 6. Saterdag 28 Maart 2020 – Hengelkompetisie – Zwartfontein Hengel Oord. Kostes beloop R50. Gemeente piekniek. Kontak Hannes Venter. 7. Liefdeinemmersprojek het weer afgeskop vir 2020. Emmers is beskikbaar indien u dit te wil ondersteun. Die items wat ingesamel word gaan vir ons barmhartigheidsgevalle. Voorbaat dankie.