Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Sasolburgse Jeugsorgsentrums. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 09 Feb 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 11 Feb Ringsleraars. Geen Bybelstudies of Gebedsgroep. 19:00 Gebedsgeleentheid. 3. Woensdag 12 Feb 18:30 Kerkraadsvergadering. 4. Donderdag 13 Feb 18:30Sanggroep. 5. Parkeerruimte is nou beskikbaar langs die Gemeentesaal. Die buitehekke sal gesluit bly. U is welkom om Sondae u voertuie daar te parkeer. Die plan is om spekbome aan te plant. Skenkings sal welkom wees. 6. Liefdeinemmersprojek het weer afgeskop vir 2020. Emmers is beskikbaar indien u dit te wil ondersteun. Die items wat ingesamel word gaan vir ons barmhartigheidsgevalle. Voorbaat dankie. 7. Elke eerste Sondag van ‘n maand 2020 om 10:15 tweede informele diens, vir die jeug en hul ouers. (Vanaf Feb 2020) 8. Mini Basaar, Saterdag 22 Feb 2020 ten bate van die Sasolburgse Kinder- huise. 9 vm, Riemland 27, Sasolburg, Hoëveld Slaghuis. Stalletjies R150 elk. Vir meer besonderhede kontak die kantoor.