Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Gryse Jeug Tehuis. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 02 Feb 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 10:15 Informele diens. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 04 Feb 09:00 Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 19:00 Gebedsgeleentheid. 3. Donderdag 06 Feb 17:30 Helplift vergader. 18:30 Sanggroep. 18:30 Vaalmarina Kleingroep. 4. Parkeerruimte is nou beskikbaar langs die Gemeentesaal. Die buitehekke sal gesluit bly. U is welkom om Sondae u voertuie daar te parkeer. Die plan is om spekbome aan te plant. Skenkings sal welkom wees. 5. Liefdeinemmersprojek het weer afgeskop vir 2019. Emmers is beskikbaar indien u dit te wil ondersteun. Die items wat ingesamel word gaan vir ons barmhartigheidsgevalle. Voorbaat dankie. 6. Woensdag 12 Feb 2020 om 18:30 – Kerkraadsvergadering. Ons vra u voorbidding. 7. Elke eerste Sondag van ‘n maand 2020 om 10:15 tweede informele diens, vir die jeug en hul ouers. (Vanaf Feb 2020) 8. Daar is een Elna Stella air electronic naaismasjien en een Toyota omkap- masjien by die kerkkantoor wat u kan kom besigtig te koop. Maak ‘n aanbod. Die fondse gaan vir Barmhartigheid. 9. Mini Basaar, Saterdag 22 Feb 2020 ten bate van die Sasolburgse Kinder- huise. 9 vm, Riemland 27, Sasolburg, Hoëveld Slaghuis. Stalletjies R150 elk. Vir meer besonderhede kontak die kantoor.