Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Sasolburg Jeugsorgsentrums. Leraar: Ds. C.H.T. Schiel. 1. Sondag 08 Des 09:00 Erediens. 2. Dinsdag 10 Des 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 19:00 Gebedsgeleentheid. 3. Parkeerruimte is nou beskikbaar langs die Gemeentesaal. Die buitehekke sal gesluit bly. U is welkom om Sondae u voertuie daar te parkeer. Die plan is om spekbome aan te plant. Skenkings sal welkom wees. 4. Liefdeinemmersprojek het weer afgeskop vir 2019. Emmers is beskikbaar indien u dit te wil ondersteun. Die items wat ingesamel word gaan vir ons barmhartigheidsgevalle. Voorbaat dankie. 5. Kersoffer – Koeverte en bankbesonderhede sal by die deure beskikbaar wees. Voorbaat dankie. 6. Elke eerste Sondag van ‘n maand 2020 om 10:15 tweede informele diens, vir die jeug en hul ouers. 7. Ds Carlie met verlof: 17 Des tot 20 Des 2019. 8. Kantoor sal Maandag 16 Des gesluit wees.