Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Fonds vir Bybelgenootskap SA. Leraar: Ds. C.H.T. Schiel. 1. Sondag 27 Okt 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 18:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 29 Okt 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 19:00 Gebedsgeleentheid. 3. Woensdag 30 Okt 18:30 Biduur. 4. Donderdag 31 Okt 18:30 Sanggroep. 5. Week van Gebed: Maandag 28 Okt tot Donderdag 31 Okt om 18:30 by die kerkgeboue. 6. Parkeerruimte is nou beskikbaar langs die Gemeentesaal. Die buitehekke sal gesluit bly. U is welkom om Sondae u voertuie daar te parker. 7.Gemeente Piekniek: Die gemeente se jeug nooi die hele gemeente na ‘n Bring en braai, Saterdag 16 Nov by LDYC vanaf 9vm tot 1 nm. Bring eie stoele, gazebo,ens. R50 toegang per motor. Sodra jul iets koop kry jul die fooi terug. 8. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Daar sal voortaan Sondae boeke beskikbaar wees in die portaal vir u gerief. Neem met vrymoedigheid en gaan lees. 9. Liefdeinemmersprojek het weer afgeskop vir 2019. Emmers is beskikbaar indien u dit te wil ondersteun. Die items wat ingesamel word gaan vir ons barmhartigheidsgevalle. Voorbaat dankie.