Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Sinodale Pensioenfonds. Prediker: Dirk du Preez. 1. Sondag 04 Aug 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 06 Aug 09:00 Geen Bybelstudies of Gebedsgroep. 3. Woendag 21 Aug 18:30 Kerkraadsvergadering. 4. Ds Schiel met verlof 25 Jul 2019 – 18 Aug 2019. 5. Wildsfees: Daar is weer hamburgerpatties beskikbaar @ R70 per pak. Die patties is nou 200g elk waar die voriges 150g was. Daarom die verhoging vanaf R60 na R70. Droë Rooi- en Witwyn R50 per bottel. 6. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Daar sal voortaan Sondae boeke beskikbaar wees in die portaal vir u gerief. Neem met vrymoedigheid en gaan lees. 7. Die 'Liefdeinemmersprojek' het weer afgeskop vir 2019. Emmers is beskikbaar indien u dit wil ondersteun. Die items wat ingesamel word gaan vir ons barmhartigheidsgevalle. Byvoorbaat dankie. 8. Voorbidding: Oba Pienaar, Theuns Botha, Andre en Cindy Venter, Richerd, Koos van Zyl, Su-marie Fryde, Attie Brand, Kobus Johnson, Annemarie de Bruyn, Dina Spinner, Madelein du Toit se ma.