Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Fonds vir Opleiding van Teologiese Studente. Leraar: Ds. C.H.T. Schiel. 1. Sondag 19 Mei 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Maandag 20 Mei 18:30 Basaarvergadering. Bloedskenk 14:00-19:00. 3. Dinsdag 21 Mei 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 19:00 Gebedsgeleentheid. 4. Saterdag 25 Mei 08:00 Basaar. 5. DV Sondag 26 Mei 09:00 Nagmaal. 6. Woensdag 29 Mei 18:00 Wildsfeesvergadering. 7. Donderdag 30 Mei 16:00 Middagdiens. (Hemelvaartdag) 18:30 Aanddiens. 8. Met die kerkraadsvergadering, gehou 08 Mei, is die volgende persone gekies as Diakens: Letitia Jansen van Vuuren en Marinda Bierman. Gekies as ouderlinge: Pep Bierman, Ernest Byleveldt, Attie Carpenter en Gerrit Jansen van Vuuren. Ons vra u voorbidding in die verband. 9. Vleisbestellings- Bestel per sms of whatsapp by Lana 083 335 6796. Maalvleis @ R65 per kg, Wors @ R70 per kg en 3 Agterkwarte @ R55 per kg. 10. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Daar sal voortaan Sondae boeke beskikbaar wees in die portaal vir u gerief. Neem met vrymoedigheid en gaan lees. 11. Liefdeinemmersprojek het weer afgeskop vir 2019. Emmers is beskikbaar indien u dit te wil ondersteun. Die items wat ingesamel word gaan vir ons barmhartigheidsgevalle. Voorbaat dankie.