Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Vennootskappe: NGKA Vrystaat. Leraar: Ds. Carlie Schiel. 1. Sondag 14 Apr 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Maandag 15 Apr 18:30 Groot Lydensweek – Diens. 3. Dinsdag 16 Apr 18:30 Groot Lydensweek – Diens. 4. Woensdag 17 Apr 18:30 Groot Lydensweek – Diens. 5. Donderdag 18 Apr 18:30 Aandnagmaal. 6. Vrydag 19 Apr 08:00 Oggenddiens. 7. Kantoor sal Maandag 22 April gesluit wees. 8. Woensdag 24 Apr 18:30 Basaarvergadering. 9.Basaar-vleisbestellings: Wors R70 per kg, Maalvleis R65 per kg, Sopvleis R65 Per kg en agterkwarte R55 per kg. Vleis eers na Paasnaweek beskik- baar. Nat biltong te koop @ R85 per kg. Met of sonder speserye soos verkies. Plaas bestellings per sms of whatsapp by Lana 083 335 6796. Betalings moet asb geskied wanneer vleis afgehaal word by die kantoor. 10. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Daar sal voortaan Sondae boeke beskikbaar wees in die portaal vir u gerief. Neem met vrymoedigheid en gaan lees. 11. Liefdeinemmersprojek het weer afgeskop vir 2019. Emmers is beskikbaar indien u dit te wil ondersteun. Die items wat ingesamel word gaan vir ons barmhartigheidsgevalle. Voorbaat dankie. 12. Verskeindenheidskonsert ten bate van die Basaar. Vrydag 12 April hier by die kerk. Daar sal ook wegneem-etes te koop wees vir die aand. Voorlopig is daar jaffles @ R25 elk bestel by Tjaart of Marissa. Pannekoek – R20 vir 5, bestel by Lalie Coetzee. Kaartjies vir die konsert kan by Tjaart gekoop word 082 828 8615.