Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Bedieningsfonds. Leraar: Dr. Manie Kleynhans. 1. Sondag 24 Feb 09:00 Nagmaal en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Nagmaal. 2. Dinsdag 26 Feb 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudies. 19:00 Gebedsgeleentheid. 3. Woensdag 27 Feb18:30 Basaarvergadering. 4. Donderdag 28 Feb Bring en Braai vir die Toeka Tieners by die gemeentesaal. 5. Vrydag 01 Mrt 10:00 Wêreldbiddag vir Vroue. Kom geniet tee na die diens in die saal. 18:30 Tweede diens sonder tee. 6. Sondag 10 Maart om 11vm hou ons Gemeente, Bring en Braai hier om die nuwe intrekkers meer tuis te laat voel by die kerk. Brings asb u eie eetgerei, drinkgoed, vleis en snacks. Daar sal ook bykosse bedien word. Vleisroosters en vuur sal voorsien word. Hiermee wil ons ook nuwe intrekkers verwelkom en kom geniet net die dag saam met ons. Kontak Lana van Heerden vir meer inligting 083 335 6796. 6. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Daar sal voortaan Sondae boeke beskikbaar wees in die portaal vir u gerief. Neem met vrymoedigheid en gaan lees. 7. Liefdeinemmersprojek het weer afgeskop vir 2019. Emmers is beskikbaar indien u dit te wil ondersteun. Die items wat ingesamel word gaan vir ons barmhartigheidsgevalle. Voorbaat dankie. 8. Met die kerkraadsvergadering gehou, 13 Feb 2019, is Rina Human gekies as ouderling. Ons vra u voorbidding.