Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Sasolburg Jeugsorgsentrum. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 11 Nov 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 13 Nov 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 18:30 Gebedsgeleentheid. 3. Donderdag 15 Nov 18:30 Vaalmarina Kleingroep- afsluiting. 18:30 Sanggroep. 4. Donderdag 22 Nov 12:00 Toeka Tieners kom byeen by Yvonne Johnson se huis. 5. Sondag 18 Nov 19:00 Kerssangdiens. 6. Sondag 25 Nov 09:00 Nagmaal. 7. Maandag 26 Nov 16:00 – 19:00 Bloedskenk in die Gemeentesaal. 8. Kategese klasse verloop as volg: Kleuterkerk: vanaf 3 jaar tot graad R. Juniorkategese: Graad 1 tot 6. Seniorkategese: Graad 7 tot 11. 9. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Daar sal voortaan Sondae boeke beskikbaar wees in die portaal vir u gerief. Neem met vrymoedigheid en gaan lees. 10. Glimlag-projek 2018. Ons benodig – Lekkergoed, toiletrolle en geskenkpapier. Inkleurwerk – papiere in die ingangsportaal. Koekies wat gepak word vir ouetehuise. Jou tyd en hande om te help pakkies maak. Ons deel uit Saterdag 31 Nov. Wees deel van die projek. 11. 'n Groot dankie aan almal wat bydra tot die #liefdeinemmers projek.