Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
NG Gemeente Deneysville 28 Oktober 2018 Deurkollekte: Bybels. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 28 Okt 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 30 Okt 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 18:30 Gebedsgeleentheid. 3. Donderdag 01 Nov 18:30 Sanggroep. 18:30 Vaalmarina Kleingroep. 4. “Ons vrees nie die ouderdom” – ‘n Boekie geskryf deur oom Kokkie du Plessis ten bate van Bybelverspreiding. Prys beloop R10 elk en kan by die kantoor afgehaal word of by Ria by die ingangsportaal na die afloop van die diens. 5. Kategese klasse verloop as volg: Kleuterkerk: vanaf 3 jaar tot graad R. Juniorkategese: Graad 1 tot 6. Seniorkategese: Graad 7 tot 11. 6. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. 7. Glimlag-projek 2018. Ons benodig – Lekkergoed, toiletrolle en geskenkpapier. Inkleurwerk – papiere in die ingangsportaal. Koekies wat gepak word vir ouetehuise. Jou tyd en hande om te help pakkies maak. Ons deel uit Saterdag 31 Nov. Wees deel van die projek. 8. Vaalmarina Christian Chruch hou ‘n “High Tea’’ Saterdag 24 Nov om 15h00. Koste beloop R100 per kaartjie. Daar sal ook pryse te wen wees. Kaartjies is by Ria by die kantoor beskikbaar. Vir meer inligting rakende die aangeleentheid kan Leonie geskakel word by 072 245 6317.