Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Bybels. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 21 Okt 09:00 Erediens en Kleuterkerk. 10:00 Kategese. 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 23 Okt 09:00 Engelse Bybelstudie. 10:00 Gebedsgroep. 10:30 Bybelstudie. 18:30 Gebedsgeleentheid. 3. Donderdag 25 Okt 10:00 Toeka Tieners Damestee. 17:30 Helplift vergader. 18:30 Sanggroep. 4. “Ons vrees nie die ouderdom” – ‘n Boekie geskryf deur oom Kokkie du Plessis ten bate van Bybelverspreiding. Prys beloop R10 elk en kan by die kantoor afgehaal word of by Ria by die ingangsportaal na die afloop van die diens. 5. Kategese klasse verloop as volg: Kleuterkerk: vanaf 3 jaar tot graad R. Juniorkategese: Graad 1 tot 6. Seniorkategese: Graad 7 tot 11. 6. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke. 7. Vaalmarina Christian Chruch hou ‘n “High Tea’’ Saterdag 24 Nov om 15h00. Koste beloop R100 per kaartjie. Daar sal ook pryse te wen wees. Kaartjies is by Ria by die kantoor beskikbaar. Vir meer inligting rakende die aangeleentheid kan Leonie geskakel word by 072 245 6317.