Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Deurkollekte: Sinodale Pensioenfonds. Leraar: C.H.T. Schiel. 1. Sondag 05 Aug 09:00 Erediens en Kinderkerk. 10:00 Kategese 17:00 Selgroep. 18:00 Vaalmarina Erediens. 2. Dinsdag 07 Aug Ringsleraars. 18:30 Gebedsgeleentheid. 3. Donderdag 09 Aug Kantoor gesluit: Vrouedag 4. Woensdag 15 Aug 18:30 Kerkraadsvergadering. Ons vra u voorbidding. 5. “Ons vrees nie die ouderdom” – ‘n Boekie geskryf deur oom Kokkie du Plessis ten bate van Bybelverspreiding. Prys beloop R10 elk en kan by die kantoor afgehaal word. 6. Wildsfees – Kantoor kan gekontak word vir meer besonderhede. Kaartjies beloop R150 per persoon wat eetgerei en ete insluit. Verskeie potjies met bykosse. Potjie vir diegene wat nie wild eet nie. Hamburgers, worsrolle en sosaties van wild. Verskeie poedings. Pannekoek en wildspasteie ook te koop. Soettandtafel en koffietuin. Vlooimark, veiling , ‘n bees kan gewen word en vele ander pryse. Opkomende kunstenaars wat optree. Lekker musiek vir die dag. Bring u eie stoel en koelsak. Vanaf 11:00. 8. Biblioteek – In die konsistorie is christelike leesstof. Neem met vrymoe- digheid boeke.